
Waar die kunste jaarliks bymekaarkom
- Beeldende Kuns
- Drama
- Musiek
- Sang
Die Centurion Kunstefees se visie is om die uitvoerende en beeldende kunste te bevorder deur 'n jaarlikse kunstefees te organiseer waaraan alle kunstenaars kan deelneem.
Galery
Sien die hele galery →Affiliasie 2026
Skole, studios en onderwysers skryf hul leerders self in
Affiliasie sluit op 10 Mei 2027.
Sperdatums
Wanneer affiliasie en inskrywings sluit-
Verby: Kuns inhandiging 29 Jul.
-
Verby: Opening van gallery 13 Aug.
- Vandag, 30 Okt.
-
Volgende: Affiliasie open 14 Jan.
-
Affiliasie/Registrasie sluit 10 Mei
-
Inskrywings sluit (behalwe Kuns) 16 Mei
-
Kuns inskrywings sluit (elektronies) 17 Jul.